Quantcast
Channel: Reacties op: Nelson Mandela – Reactie uit Zuid-Afrika
Viewing all articles
Browse latest Browse all 4

Door: Peter Murray

$
0
0

Volgens sekere geskiedenisboeke, en volgens die vele kommentare oor my Afrikaans, vermoed ek dat vele “Nederlandse voorvaders” eintlik uit Wes-Vlaanderen, en nie Amsterdam nie, afkomstig was. Plekke soos Brugge, Kortrijk, Ieper en nog ander dorpe in Vlaanderen en Wallonië, was die tradisionele tuistes van “Nederlandse” immigrante in Suid-Afrika.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 4

Latest Images





Latest Images